| Modulekode | MOW 227 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Analise van staties-bepaalbare strukture om dwarssnitkragte, momente en spanningsverdelings te verkry. Dunwandige drukvate. Spannings- en vervormingstransformasies. Inleiding tot die spanningstensor. Afleiding van die spanningstransformasie vergelykings. Eiewaarde/vektoranalise van hoofspannings en vervormings. Mohr se sirkel. Falingskriteria. Vermoeidheidsterkte-ontwerp. Alle analisetegnieke hierbo word toegepas op die oop-uitkomste-ontwerp van komponente soos balke en aste. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | SWK 122 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 4 tutoriale per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App